Sonskip Lewendigemuseum / Living Museum

The heavenly difference in living.

This is an earthship development in South Africa with the following purposes

  • Living museum to demonstrate self sustaining autarkic) buildings – Sonskip
  • Living quarters
  • Orania EJM IT office

Click here to continue to “Purpose”

Die hemelse verskil op die aarde.

Dit is ‘n aardskip ontwikkeling in Suid-Afrika met de volgende doelstellings

  • Lewendigemuseum om selfvoorsienende (outarkiese) geboue te demonstreer – Sonskip
  • Woonkwartiere
  • Orania EJM IT kantoor

Klik hier om deur te gaan na “Doel”

Wall of Fame – Bekendes

Angel De Lange, Manie Jackson, Ludwig en Retha Everson 28-10-2017
Nederlands filmspan.
Jeroen van den Berg – cameraman, Paul Brothers – sound engineer, Rik van der Westelaken – presenter, Twan van der Nieuwenhuijzen – chief editor, Retha, Ludwig en Esther Oostveen – journalist, 23-03-2017
Nantes Kelder se Afriforum span.
Minette, Bea, William, Salet, Eduan en Nantes, 02-02-2017.
Edward Waters en sy gesin al die pad van Nigerië.
Edward Waters, USA diplomate in Nigeria, and his family, 22-03-2016.
Chris Chameleon en Daniella veras die aardskip na hulle suksesvolle uitvoering by die Gariep kunstefees.
The very famous Chris Chameleon and Daniella Deysel visited the earthship, 28-08-2015.
Willie Spies en vriende kom loer in by die aardskip, 16-04-15.
The earthship was visited by the MD of Radio Pretoria.
Ons het ‘n filmspan van Engeland gekry en een van die lede is niemand minder as Mick Hobday the Corn Flake Traveler, 24-01-2015.
Mick Hobday the Corn Flake Traveler was here with Richard Pears and Hanneke van Linge at the earthship and filming just about everything.
Groep tuisskolers het die aardskip kom besoek, nou het hulle genoeg informasie vir projekte.
Homeschoolers came to visit the earthship, 19-12-2014.
Sunette Bridges en vriende het kom kyk hoe lyk die aardskip, 14-12-2014. Sunette se kommentaar was in een woord Wow! Dankie aan Dick Davel wat dit moontlik gemaak het dat sy Orania kon besoek het.
Sunette Bridges and friends came to see what Orania’s earthship looked like . Sunette’s comment was in one word “WOW!”
Nederlandse joernalis en fotograaf het met hulle Land Rover van Nederland tot in Orania gery.
Nederlandse joernalis en fotograaf het met hulle Land Rover van Nederland tot in Orania gery, 12-07-2014.
Check the numberplate, they traveled all the way from the Netherlands just to come see the Earthship.
Noord-Kaapse LUR vir Omgewingsake Patrick Mabilo, dir Les Abrahms en personeel by die Sonskip, 17-03-2014
Jeannie D (Top Billing presenter), Ludwig & Janez Vermeiren (Top Billing presenter) in Orania, ZA 21-10-2013.
Retha, Jaco Mulder (VF plus leier) en Ludwig – Winter Son-Keer-Punt meting – Winter Solstice measurement in the Earthship/aardskip in Orania South-Africa.
22-06-2013.
Anita (Sosiale wetenskaplike) Thabo Olivier (Bloemfontein ANC raadslid), Desma (Argitek) – the Qala Tala team (Begin Groen) in front of  the Earthship/aardskip in Orania.
14-12-2012.
Die Hermann gesin by die aardskip terrein –
First official tour of the Earthship/aardskip in Orania South-Africa.

14-12-2011.
Amerikaans-Nederlands filmspan op terrein –
American-Dutch film-makers on site 
07-10-2011.
Buitebandlegging deur eerste burger – Cornerstone ceremony 17-10-2011