.
Saturday 23rd of August 2014    

Project/Projek Aardskip

The heavenly difference in living.



Die hemelse verskil op die aarde.


This is an earthship development in South Africa with the following purposes


Dit is 'n aardskip ontwikkeling in Suid-Afrika met de volgende doelstellings
  • Information center for self sustaining (autarkic) housing
  • Possibility to build your own earthship here
  • Helping the less fortunate with housing
  • Informasie sentrum vir self voorsienende (outarkiese) huise - SONSKIP
  • Moontlikheid om u eie aardskip hier te bou
  • Help die minder gegoed mense onderons met behuising

 

Nederlandse joernalis en fotograaf het met hulle Land Rover van Nederland tot in Orania gery.

Nederlandse joernalis en fotograaf het met hulle Land Rover van Nederland tot in Orania gery, 12-07-2014.
Check the numberplate, they traveled all the way from the Netherlands just to come see the Earthship.

 

Noord-Kaapse LUR vir Omgewingsake Patrick Mabilo, dir Les Abrahms en personeel

Noord-Kaapse LUR vir Omgewingsake Patrick Mabilo, dir Les Abrahms en personeel by die Sonskip, 17-03-2014

Top Travel - Top Billing

Jeannie D (Top Billing presenter), Ludwig & Janez Vermeiren (Top Billing presenter) in Orania, ZA 21-10-2013.

Mid-winter Keer-Punt-Meeting

Retha, Jaco Mulder (VF plus leier) en Ludwig - Winter Son-Keer-Punt meting - Winter Solstice measurement in the Earthship/aardskip in Orania South-Africa.
22-06-2013.

Qala Tal - Begin groen

Anita (Sosiale wetenskaplike) Thabo Olivier (Bloemfontein ANC raadslid), Desma (Argitek) - the Qala Tala team (Begin Groen) in front of  the Earthship/aardskip in Orania.
14-12-2012.

Eerste gesin op die amptelike aardskip toer.

Die Hermann gesin by die aardskip terrein -
First official tour of the Earthship/aardskip in Orania South-Africa.
14-12-2011.

Sonskip vordering

Amerikaans-Nederlands filmspan op terrein -
American-Dutch film-makers on site
07-10-2011.

Eerste burger slaan die eerste hou.

Buitebandlegging deur eerste burger - Cornerstone ceremony 17-10-2011

 

Menings / Polls

What is an Earthship?
 
Wat is 'n aardskip?
 
Content View Hits : 123654
bottom

top

Latest News

Popular


bottom

Copywrite Everson 2009, 2010, 2011. Valid XHTML and CSS.